Latest Press Releases

The latest news from Tuiniqua.

George Herald: Steelwings Garden Route 

Groot opgewondenheid het vanoggend by Tuiniqua Versorgingsentrum geheers. ‘n Groep motorfietsryers van die Steelwings Garden Route Harley Davidson club het die terrein van die instansie kort voor 11:00 binnegery. Dit was deel van ‘n mini-bazaar vir inwoners en die motorfietsryers het ook donasies aan hulle oorhandig. Van die klublede het ritte op hul ysterperde, met die kenmerkende Harley Davidson klank, aan van die bejaarde inwoners op die terrein gegee. Dit het vir groot vreugde gesorg en gemoedere gelig in die uitdagende tye. Video: Eugene Gunning

Our new website

After months of hard work, our new website launched making it easier for residents, members and members of the public to get all the information they require in one place. 

Media Contact

Marketing
marketing@tuiniqua.org.za

More Information

Do you have questions?
Please get in touch with our marketing manager.